Sunday, October 5, 2008

Visit to Turtle Head and Meicun






1 comment:

Louis said...

More Liebenbergs
Dit lyk asof julle jul kort tyd in China sover goed benut om jul omgewing te verken. Volgens die fotos van jule ete by Eleven lyk dit ook asof julle goed ontvang is. Hoe maklik of moeilik is dit om te kommunikeer?
Gawie ek sal jou e-pos deur die dag antwoord.
Groete uit 'n sopnat Kaapstad.
Louis Steenkamp